Delta4 | Navigating Financial Independence

Sluit by ons aan vir ’n bespreking oor die rol van mediese fondse in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Ons gesels oor hoe mediese fondse bydra tot gesondheidsveiligheid in landou en die waarde wat dit vir plase inhou.

Josua Joubert, CompCare Hoof Uitvoerende Beampte en Ondervoorsitter by die Raad van Gesondheidsfinansies (BHF) asook Pieter Esterhuizen, Direkteur by Delta 4 deel hul insigte oor:

  • Hoe ’n mediese fonds bydra tot die versekering van gesondheidsorg, veral in die landboubedryf
  • Die waarde van ’n mediese fonds vir boerderye
  • CompCare se advies vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf


Mediese fondse is noodsaaklik om toegang tot hoë kwaliteit gesondheidsorg en die welstand van individue in die landbou-sektor te verseker. Skakel in om meer te leer hoe CompCare die spesifieke gesondheidsbehoeftes van boere aanspreek.

© Copyright Delta4 Financial Services. All Rights reserved.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *